Huisgenoot Pasta Vir Aandete

ePaper

  • Titel: Huisgenoot Pasta Vir Aandete
  • Reihe: Huisgenoot Pasta Vir Aandete
  • Sprache: Afrikaans
  • Umfang: 1 online resource
  • Erschienen: Cleveland : Media 24 Ltd
  • Schlagwörter: Food & Wine
  • Anmerkungen: Requires OverDrive Read (file size: N/A KB).

Inhalt: Pasta is veelsydig, vinnig, vullend en goedkoop. Jy kan dit omtower in enigiets van slaai, eenbakgeregte of selfs vir n spoggerige onthaal. Kinders, ouers, oumas en oupas hou ewe veel van die stapelkos en kan in n oogwink omskep word van eenvoudig na gesofistikeerd. Die versameling van 30 pastaresepte is ideaal vir die besige ma om iets heerlik en moeitevry in n japtrap op die tafel te kry.